Hello

book peter | home

 Omaramba Holiday Resort Complaint

SUPPLIER

Omaramba Holiday Re...

INDUSTRY Hospitality
BRANCH / AREA Rustenburg COUNTRY South Africa
TIME / DATE 08:57 Fri 7 Jun PERSON RESPONSIBLE
CUSTOMER Terezaliebetrau View all reports by user
PROBLEM

Booking Query

post report
 view customer feedback rating & analysis
INCIDENT Fri 7 Jun
HEADLINE

Pryse op webwerf is n klug!

Ek het gistermiddag 3uur geskakel om n bespreking vir 2 chalets begin Desember temaak. Die dame het bevestig dat sy 2 langs mekaar beskikbaar het! Toe ek vir haar se dat ek die prys op die webwerf wil betaal van R80 per dag het sy gese dat dit vreemd is, want dit kos eintlik heelwat meer! Ek het haar herinner dat dit my reg is as klient om die prys te betaal wat hulle adverteer. Sy het gese sy stem saam maar sal met die eienaar eers daaroor moet praat! Hulle weier om dit teen die geadverteerde prys te gee! Ek dink dit is uiters swak om mense so te mislei en dan nie eers moeite te doen en n voorstel te maak om my as klient gelukkig te hou nie! GAAN KYK GERUS OP HULLE WEBWERF!

Comments

Relevant content (Last 5 Booking Query Problems)

Thu 17 April 2014
Copyright 2012 Hellopeter.com. All rights reserved.